BKSA / MCSA
2007 - 2008 KOMITEE / COMMITEE Go to links Skakels/Links
(onderaan bladsy/bottom of page)
Voorsitter:
Paul Verhoeven

Tel: (021) 887-4113
  Onder-voorsitter & Bemarking:
Riaan Doorduin

Tel: 082 289 3942
  Lede-sekretaris & Tesourier:
Pieter Diener

Tel: (021) 887-2265
Sekretaris:
Louw Engelbrecht

Tel: 082 781 0783
Nuusbrief-redakteur:
Jeanette Holtzhausen

Tel: (021) 715-2408
Klimprogram:
Teuns Kok

Tel: (021) 883-8946
Toerusting:
Paul Verhoeven

Tel: (021) 887-4113
Kommunikasie:
Peter-Jan Randewijk

Tel: (021) 883-8592
 
:: Lede met spesiale opdragte        
Eiendom:
Gerhard van Wyngaardt

Tel: 083 233 4927
Klubsleutels:
Mintie Holtzhausen
Orangelaan 7, Uniepark, Stellenbosch
Tel: (021) 887-1651
Webmeester:
Alida Louw-Joubert

Tel: 082 890 8610

Ons bestuur se e-pos adresse loop hewig deur onder gemorspos. Die bestuur het onlangs besluit om die e-pos adresse na afrikaans te verander om sodoende spam te verminder. Indien e-pos nie na die huidige adres deurkom nie, mag dit wees dat die gemorspos filter dit vang. Dui dus asb. in die onderwerp van die e-pos duidelik aan waaroor die e-pos handel dat, indien dit in die gemorspos beland, dit maklik herkenbaar is en gelees sal word. Jammer vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak is of mag word.

Aansoekvorm vir nuwe lede: Word formaat en PDF formaat.
Pos u aansoekvorm aan die Lede-Sekretaris, Pieter Diener by Posbus 152, Stellenbosch, 7599 óf of stuur dit per e-pos na

Uitstappie verslae vir voltooing van uitstappies: Word formaat en PDF formaat.
Pos u verslag aan die Nuusbrief redakteur by Posbus 152, Stellenbosch, 7599 óf of stuur dit per e-pos na

Fakse kan ook aan die bestuur gestuur word na: 086 628 5477.

U sal Adobe Acrobat Reader moet hê om die PDF formaat dokument te kan lees. Kliek hier om dit af te laai.


[Tuis] [Uitstappies] [Uitstappieverslae] [Nuusbrief] [Argief] [Foto's] [Komitee] [Lede Inligting] [Aansoekvorm] [Vrywaring]
[Bergklub van SA (hoof webwerf)]