Die Stellenbosch Afdeling
van die BKSA is aan die voet van die Jonkershoekberge in die Wes-Kaap,
Suid-Afrika, gesetel.
Dié afdeling het 'n
ledetal van ongeveer 250 en bied stap en bergklim uitstappies, asook
sosiale geleenthede.
Although the club is mostly
Afrikaans-speaking, the members all share a common love for the
mountains.
English speaking mountaineers and hikers
are more than welcome to join us.
"Waar die moeilikheid so groot is as
'n berg, klim die wyse bo-oor, die dwaas graaf 'n tonnel onderdeur
en bly binne vassteek; die lafaard draai om."
- C.J. Langenhoven